Chroniese siekte

'n Chroniese siekte is 'n siekte wat vir 'n lang tyd voortduur of oor 'n lang tydperk weer en weer voorkom. Sommige van die algemeenste chroniese siektes is asma en hipertensie (hoë bloeddruk).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search